Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar
RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio
Categories:
Werner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
