Wees Net Dáár

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 12:15,16 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. Enigeen wat al kinders grootgemaak het, weet hoe belangrik dit is om hul prestasies saam met hulle te vier en daar te wees vir hulle wanneer hulle seerkry. Ons weet dit instinktief. Maar hoekom is dit belangrik?Wat kan ek en jy tot 'n verhouding bydra wat ‘n brug sal bou? Hoe k...