Ware Christenskap

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 6:1,2 ...Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? Om jou hele lewe na ander mense se pype te dans en hulle te probeer tevrede stel, is harde werk, want mense is wispelturig. Hulle kan eendag aan jou kant wees … en die volgende dag teen jou draai. Jy het dit seker ook al beleef?'n Dierbare vriend van my was vir byna veertig jaar 'n prediker by ‘n kerk. Hy en sy vrou het alles opg...