Skandelike Gedrag
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categories:
Send us a textMarkus 9:33,34 Toe hulle daarna in Kapernaum by die huis kom, het Hy vir hulle gevra: “Waaroor het julle langs die pad geloop en praat?” Hulle het egter niks geantwoord nie, want hulle het langs die pad met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is. Die meeste mense wil graag hê dat ander mense hulle sal bewonder. Maar weet jy, ongelukkig word ‘n mens so maklik trots. Dit begin in jou woorde; dan in jou gedrag … en op daardie punt, wel, kom ons wees eerlik, dan is...