Om Raad van ‘n Gevangene te Aanvaar

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. As iemand vir jou 'n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af... maar jy sal skepties wees, nè?Die meeste gevangenes voel desperaat terwyl hulle hul onskuld in die beskuldigde-bank bepleit. Dink net aan die vrese wat hulle moet beleef: die fisiese gevaar van geweld van ander gevangenes in ‘n tronk en die moontlikheid van maand...