Jy Kan God Vertrou
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categories:
Send us a textPsalm 89:2,3 en 15 Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens. Wat doen jy as jy jouself in 'n benarde situasie bevind en heeltemal alleen voel? Sê my! Wat doen jy? Stoei jy alleen daarmee? Of roep jy tot God?Dis nie net jy wat soms voel asof jy in 'n diep, donker gat is nie. Daardie gevoel van eensaamheid is baie meer...