Jy is Geseënd

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Korintiërs 1:4-6 Ek sê voortdurend vir God dankie vir julle, want Hy het julle, omdat julle met Christus Jesus verenig is, met genade oorlaai. Deur Hom het God julle in elke opsig ryk gemaak – ryk in elke vorm van welsprekendheid en kennis. Op hierdie manier is my boodskap aangaande Christus onder julle bevestig. (NLV) Kom ons wees eerlik. Daar is tye wanneer nie elke dag Krismis is nie … nee, glad nie. Dit gaan so goed met ander mense. Dit lyk asof ander mense geseënd is: in ...