Hoe Kan Jy Glo wanneer …

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waarop jy jou lewe graag wil leef, en die manier waarop jy dag vir dag leef; en erger nog - die plek waarheen jy waarskynlik op pad heen is? Nee, ...