Die Resep Vir Vrede (5)
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categories:
Send us a textKolossense 3:17 En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom. Vrede gaan oor meer as die hantering van dít wat met jou gebeur - die mense, die omstandighede, die uitdagings - al daardie eksterne faktore. Ware vrede behels ook dat jy vrede het met wie jy is; dat jy jou plek in die wêreld verstaan en waardeer.‘n Gesonde eiewaarde is 'n noodsaaklike deel daarvan om die vrede wat God vir jou wil gee, te ervaa...