Die resep Vir Vrede (1)
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet
Categories:
Send us a textKolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. Soveel dinge in die lewe kan jou van jou vrede beroof. Maar bo-aan die lys is menseverhoudings. Verhoudings met daardie moeilike mense. Konflik, 'n skerp woord, of selfs 'n ske...