Die Boodskap van die Begin Af

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 3:11-13 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg. Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie. ‘Liefde’ is so 'n eenvoudige woord. En as jy dink hoe dit voel om liefgehê te word – deur jou geliefdes en deur God – is dit so 'n wonderlike ding. Dit o...