As Jy Twyfel

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textKlaagliedere 3:22-24 Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan ’n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die Here. Daarom vertrou ek op Hom.” (NLV) Sal jy vandag saam met my terugreis in tyd? Onthou jy daardie onverwagte kinkels en draaie, die lang droë woestynpaaie en die aangename wandelings deur die bos, die koue nat dae ...